Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stylvol
stylvol [boodskap #140107] Vr, 26 Augustus 2022 17:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stylvol
Afbreking: styl•vol
Samestelling: styl + vol


Byvoeglike naamwoord: stylvol
Vergrotende trap: stylvoller
Oortreffende trap: stylvolste
Attributief: stylvolle
Partitief: stylvols

Betekenis:
• Met goeie styl. Wat van goeie smaak getuig.

Gebruik:
• Sy is altyd stylvol geklee.
• Die hotel is stylvol gemeubileer.

Sinoniem:
• elegant
• esteties
• kunssinnig
• modieus
• sjiek
• smaakvol
• swierig

Vertaling:
Engels: stylish
Nederlands: stijlvol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huisvesting
Volgende onderwerp: verspreiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:29:05 MGT 2024