Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voetnota
voetnota [boodskap #140078] So, 21 Augustus 2022 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voetnota
Afbreking: voet•no•ta
Samestelling: voet + nota


Selfstandige naamwoord: voetnota
Meervoud: voetnotas
Verkleinwoord: voetnotatjie
Meervoud van verkleining: voetnotatjies

Betekenis:
• 'n Aantekening aan die onderkant van 'n bladsy.

Gebruik:
• 'n Voetnota kan 'n verwysing verskaf, of verdere toeligting van die teks gee.

Sinoniem:
• voetnoot

Vertaling:
Engels: footnote
Nederlands: voetnoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prysuitdeling
Volgende onderwerp: klaagdig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 07:17:50 MGT 2024