Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanwas
aanwas [boodskap #140076] So, 21 Augustus 2022 17:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanwas
Afbreking: aan•was


Selfstandige naamwoord: aanwas
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vermeerdering of toename.

Gebruik:
• Die inheemse plante word bedreig deur die hoë aanwas van indringerplante.

Sinoniem:
• aangroeiing
• toename
• verhoging
• vermeerdering

Afgelei:
• aanwasbedeling
• aanwassyfer
• bevolkingsaanwas
• geboorteaanwas
• kapitaalaanwas

Vertaling:
Engels: growth, increase, accretion
Nederlands: aanwas


Werkwoord: was aan, aanwas
Verlede tyd: het aangewas

Betekenis:
• Om te groei en meer te word.

Gebruik:
• Die konyne was baie vinnig aan.

Sinoniem:
• aanteel
• groei
• toeneem
• vermeerder

Vertaling:
Engels: to increase, grow
Nederlands: aanwassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanwasbedeling
Volgende onderwerp: prysuitdeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 07:34:32 MGT 2024