Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lw.
lw. [boodskap #140071] So, 21 Augustus 2022 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lw.
Afbreking: lw.


Afkorting: lw.

Betekenis:
• Afkorting vir lidwoord(e).

Gebruik:
• Die woord "'n" is 'n lw., en so is die woord "die".

Sinoniem:
• lidw.

Afgelei:
• bep.lw. (bepaalde lidwoord)
• onbep.lw. (onbepaalde lidwoord)

Vertaling:
Engels: article
Nederlands: lidwoord, lidw.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: telw.
Volgende onderwerp: gelas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 07:19:10 MGT 2024