Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versoenbaar
versoenbaar [boodskap #139969] So, 14 Augustus 2022 15:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versoenbaar
Afbreking: ver•soen•baar
Samestelling: versoen + -baar


Byvoeglike naamwoord: versoenbaar
Attributief: versoenbare
Partitief: versoenbaars

Betekenis:
• Wat met mekaar versoen kan word (vreedsaam saam kan bestaan).
• (rekenaars) Wat kan saamwerk.

Gebruik:
• Is evolusie versoenbaar met die Bybel?
• Die program is nie versoenbaar met die nuutste weergawe van Windows nie.

Sinoniem:
• aansluitbaar
• verenigbaar

Antoniem:
• onversoenbaar

Afgelei:
• versoenbaarheid

Vertaling:
Engels: compatible
Nederlands: verzoenlijk, compatibel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ukelele
Volgende onderwerp: kardoesbroek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:48:01 MGT 2024