Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ukelele
ukelele [boodskap #139968] So, 14 Augustus 2022 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ukulele.
'n Ukulele.
ukelele
Afbreking: u•ke•le•le


Selfstandige naamwoord: ukelele
Meervoud: ukeleles
Verkleinwoord: ukeleletjie
Meervoud van verkleining: ukeleletjies

Betekenis:
• Musiekinstrument met vier snare wat soos 'n kleinerige kitaar lyk en meestal met 'n plektrum getokkel word.

Gebruik:
• Sy bespeel die ukelele.

Wisselvorm:
• ukulele

Vertaling:
Engels: ukulele, ukelele
Nederlands: ukelele, ukulele, oekelele

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: olierig
Volgende onderwerp: versoenbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:26:24 MGT 2024