Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skadubeeld
skadubeeld [boodskap #139942] Sa, 13 Augustus 2022 17:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skadubeeld.
'n Skadubeeld.
skadubeeld
Afbreking: ska•du•beeld
Samestelling: skadu + beeld


Selfstandige naamwoord: skadubeeld
Meervoud: skadubeelde
Verkleinwoord: skadubeeldjie
Meervoud van verkleining: skadubeeldtjies

Betekenis:
• 'n Afbeelding wat deur skaduwees gevorm is.
• (figuurlik) 'n Skynbeeld of hersenskim.

Gebruik:
• Die ou man skrik vir sy eie skadubeeld.
• Die wet van Moses is slegs 'n skadubeeld van die weldade wat sou kom. [Hebreërs 10:1]

Sinoniem:
• hersenskim
• silhoeët
• skim
• skynbeeld

Vertaling:
Engels: shadow image, silhouette, shadowgraph
Nederlands: schaduwbeeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: primitief
Volgende onderwerp: ritssluiter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:46:54 MGT 2024