Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruimtestasie
ruimtestasie [boodskap #139929] Do, 11 Augustus 2022 15:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Internasionale Ruimtestasie wat om die Aarde wentel.
Die Internasionale Ruimtestasie wat om die Aarde wentel.
ruimtestasie
Afbreking: ruim•te•sta•sie
Samestelling: ruimte + stasie


Selfstandige naamwoord: ruimtestasie
Meervoud: ruimtestasies
Verkleinwoord: ruimtestasietjie
Meervoud van verkleining: ruimtestasietjies

Betekenis:
• 'n Bemande basis in die ruimte; kunsmatige habitat buite die aarde se atmosfeer waar mense kan woon en werk.

Gebruik:
• Gereelde pendelvlugte word na die ruimtestasie onderneem om die bemanning te wissel en voorraad aan te vul.

Vertaling:
Engels: space station, orbital station
Nederlands: ruimtestation

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onoorganklik
Volgende onderwerp: wink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:47:48 MGT 2024