Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorganklik
oorganklik [boodskap #139927] Do, 11 Augustus 2022 14:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorganklik
Afbreking: oor•gank•lik


Byvoeglike naamwoord: oorganklik
Attributief: oorganklike

Betekenis:
• Wat 'n lydende voorwerp het (of kan hê) waarop die werking van die werkwoord oorgedra word.

Gebruik:
• 'n Hoofwerkwoord kan oorganklik of onoorganklik wees, of soms beide.
• 'n Oorganklike werkwoord het 'n voorwerp waarop die aksie oorgaan, soos in die sin: "Sy het die tafel onderwerp gedek ww.."

Sinoniem:
• transitief

Antoniem:
• onoorganklik

Afkorting:
• oorg.

Afgelei:
• oorganklikheid

Vertaling:
Engels: transitive
Nederlands: overgankelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nl.
Volgende onderwerp: onoorganklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:30:29 MGT 2024