Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grammatikaal
grammatikaal [boodskap #139917] Wo, 10 Augustus 2022 15:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grammatikaal
Afbreking: gram•ma•ti•kaal


Byvoeglike naamwoord: grammatikaal
Attributief: grammatikale

Betekenis:
• Wat die grammatika van 'n taal betref; volgens die voorgeskrewe taalreëls.

Gebruik:
• Afrikaans is grammatikaal eenvoudiger as Nederlands.

Wisselvorm:
• grammaties

Antoniem:
• ongrammatikaal

Afgelei:
• grammatikaliteit

Afkorting:
• gram.

Vertaling:
Engels: grammatical
Nederlands: grammaticaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewei
Volgende onderwerp: kousaliteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:30:27 MGT 2024