Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raamvertelling
raamvertelling [boodskap #139837] So, 31 Julie 2022 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
raamvertelling
Afbreking: raam•ver•tel•ling
Samestelling: raam + vertelling


Selfstandige naamwoord: raamvertelling
Meervoud: raamvertellings

Betekenis:
• Literêre tegniek waar 'n verhaal 'n oorhoofse geheel vorm waarbinne ander verhale voorkom.

Gebruik:
• Die Bybelboek Job is 'n voorbeeld van 'n raamvertelling.

Sinoniem:
• kadervertelling
• kaderverhaal
• raamverhaal

Antoniem:
• binneverhaal

Afgelei:
• raamverteller

Vertaling:
Engels: frame story, frame narrative
Nederlands: raamvertelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paneelwa
Volgende onderwerp: berader
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:54:52 MGT 2024