Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dodo
dodo [boodskap #139832] Sa, 30 Julie 2022 11:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dodo.
'n Dodo.
dodo
Afbreking: do•do


Selfstandige naamwoord: dodo
Meervoud: dodo's
Verkleinwoord: dodo'tjie
Meervoud van verkleining: dodo'tjies

Betekenis:
• 'n Uitgestorwe loopvoël van Mauritius, Raphus cucullatus.

Gebruik:
• Die dodo was teen 1681 uitgeroei en het waarskynlik die naam walgvoël gekry omdat die seevaarders uitgeëet was daaraan.

Sinoniem:
• dodaars (dubbelsinnig)
• walgvoël (spottend)

Vertaling:
Engels: dodo
Nederlands: dodo, walgvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bunker
Volgende onderwerp: bokmakierie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:39:29 MGT 2024