Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sirrose
sirrose [boodskap #139825] Vr, 29 Julie 2022 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sirrose
Afbreking: sir•ro•se


Selfstandige naamwoord: sirrose
Meervoud:

Betekenis:
• Die vervanging van gesonde weefsel (meestal in die lewer, maar ook ander organe) met littekenweefsel wat nie normaal funksioneer nie.

Gebruik:
Sirrose van die lewer veroorsaak dat gifstowwe in die liggaam opbou en pasiënte kan geel word.

Sinoniem:
• verskrompeling

Afgelei:
• lewersirrose
• sirroties

Vertaling:
Engels: cirrhosis
Nederlands: cirrose

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toep
Volgende onderwerp: donkerbruin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:32:32 MGT 2024