Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ingelys
ingelys [boodskap #139710] So, 17 Julie 2022 19:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ingelys
Afbreking: in•ge•lys


Byvoeglike naamwoord: ingelys
Attributief: ingelyste

Betekenis:
• Wat in 'n raam geplaas is.

Gebruik:
• Die ingelyste portret is verkoop.

Sinoniem:
• omraam

Afgelei:
• inlysting

Vertaling:
Engels: framed
Nederlands: ingelijst


Werkwoord: lys in, inlys
Verlede tyd: het ingelys

Betekenis:
• Verlede deelwoord van inlys (om te omraam, of om in 'n lys/register te plaas).

Gebruik:
• Die portret moet eers ingelys word.

Vertaling:
Engels: framed
Nederlands: ingelijst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertraag
Volgende onderwerp: meboskonfyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:35:46 MGT 2024