Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opnuut
opnuut [boodskap #139698] Vr, 15 Julie 2022 15:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opnuut
Afbreking: op•nuut
Samestelling: op + nuut


Bywoord: opnuut

Betekenis:
• Van voor af; nog 'n keer.

Gebruik:
• Ná die veldbrand het die gras opnuut uitgeloop en die wêreld in groen getooi.

Sinoniem:
• alweer
• andermaal
• nogeens
• wederom
• weer
• weereens

Vertaling:
Engels: again, afresh, anew
Nederlands: opnieuw

Nota:
• Bywoord van tyd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snelweg
Volgende onderwerp: geoloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:01:52 MGT 2024