Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervaardiger
vervaardiger [boodskap #139693] Vr, 15 Julie 2022 12:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervaardiger
Afbreking: ver•vaar•di•ger
Samestelling: vervaardig + -er


Selfstandige naamwoord: vervaardiger
Meervoud: vervaardigers
Verkleinwoord: vervaardigertjie
Meervoud van verkleining: vervaardigertjies

Betekenis:
• Persoon of organisasie wat iets vervaardiger.

Gebruik:
• Die vervaardiger van die part het bankrot gespeel.

Sinoniem:
• maker
• produsent
• verskaffer

Afgelei:
• motorvervaardiger
• speelgoedvervaardiger
• wapenvervaardiger

Vertaling:
Engels: producer, manufacturer, maker
Nederlands: vervaardiger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mediaan
Volgende onderwerp: televisiereeks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:54:28 MGT 2024