Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indeel
indeel [boodskap #139688] Do, 14 Julie 2022 19:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indeel
Afbreking: in•deel
Samestelling: in + deel


Werkwoord: deel in, indeel
Verlede tyd: het ingedeel

Betekenis:
• Om in groepe te plaas.
• Om in kleiner dele te verdeel.

Gebruik:
• Die onderwyser deel die kinders in klasse in.
• Drie kan in nege indeel.

Sinoniem:
• groepeer
• klassifiseer
• kategoriseer
• onderverdeel
• orden
• rangskik
• sorteer
• verdeel

Afgelei:
• herindeel
• indeelbaar
• indeling

Vertaling:
Engels: to classify, group
Nederlands: indelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indeling
Volgende onderwerp: mediaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:58:21 MGT 2024