Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vokaalklank
vokaalklank [boodskap #139686] Do, 14 Julie 2022 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vokaalklank
Afbreking: vo•kaal•klank
Samestelling: vokaal + klank


Selfstandige naamwoord: vokaalklank
Meervoud: vokaalklanke

Betekenis:
• Die hoorbare klank van 'n vokaal/klinker (a, e, i, o en u).

Gebruik:
• 'n Diftong (tweeklank) bestaan uit meer as een vokaal wat as 'n enkele lettergreep uitgespreek word, maar meer as een vokaalklank het, soos aai, ou, ui, ei, y, eeu, oi, ooi en oei.

Vertaling:
Engels: vocal sound
Nederlands: vocaalklank

Nota:
• Wanneer 'n woord meer as een vokaalklank het, kan die woord in soveel letter- of klankgrepe verdeel word as wat daar vokaalklanke is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: foneem
Volgende onderwerp: indeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:32:02 MGT 2024