Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » modegier
modegier [boodskap #139676] Di, 12 Julie 2022 18:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
modegier
Afbreking: mo•de•gier
Samestelling: mode + gier


Selfstandige naamwoord: modegier
Meervoud: modegiere
Verkleinwoord: modegiertjie
Meervoud van verkleining: modegiertjies

Betekenis:
• Die heersende smaak in voorkoms en kleredrag.

Gebruik:
• Stoppelbaarde is die jongste modegier onder jong mans.

Sinoniem:
• modegril
• modetendens

Vertaling:
Engels: fashion craze
Nederlands: modegril, modegekte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strandbal
Volgende onderwerp: kalibreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:29:49 MGT 2024