Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » piesangskil
piesangskil [boodskap #139674] Ma, 11 Julie 2022 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
piesangskil
Afbreking: pie•sang•skil
Samestelling: piesang + skil


Selfstandige naamwoord: piesangskil
Meervoud: piesangskille
Verkleinwoord: piesangskilletjie
Meervoud van verkleining: piesangskilletjies

Betekenis:
• Die skil van 'n piesang.

Gebruik:
• Pasop, moenie op die piesangskil gly nie.

Vertaling:
Engels: banana peel
Nederlands: bananenschil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eensklaps
Volgende onderwerp: strandbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:39:52 MGT 2024