Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gravis
gravis [boodskap #139669] So, 10 Julie 2022 17:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gravis
Afbreking: gra•vis


Selfstandige naamwoord: gravis
Meervoud: gravisse

Betekenis:
• Diakritiese teken op 'n vokaal wat agtertoe leun (meestal om die [ε]-klank aan te dui).

Gebruik:
• Moet ek 'n "e" met 'n gravis (è) of 'n akuut (é) gebruik?
• Woorde soos appèl, dè, hè en nè word met 'n gravis gespel.

Sinoniem:
• gravisaksent

Antoniem:
• akuut

Vertaling:
Engels: grave accent
Nederlands: accent grave

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akuut
Volgende onderwerp: benoudebors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:57:46 MGT 2024