Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chronies
chronies [boodskap #139663] So, 10 Julie 2022 11:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
chronies
Afbreking: chro•nies


Byvoeglike naamwoord: chronies
Vergrotende trap: chronieser
Oortreffende trap: chroniesste
Attributief: chroniese

Betekenis:
• Wat lank van duur is; aanhou en nie einde kry nie.

Gebruik:
• Hy rook chroniese.
• Sy gebruik chroniese medisyne vir haar cholesterol.

Wisselvorm:
• kronies

Sinoniem:
• aanhoudend
• blywend
• diepgewortel
• deurlopend
• hardnekkig
• ingewortel
• langdurig
• nimmereindigend
• ongeneesbaar
• ongeneeslik
• slepend
• terugkerend
• voortdurend
• voortslepend

Antoniem:
• akuut

Vertaling:
Engels: chronic
Nederlands: chronisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lansering
Volgende onderwerp: akuut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:44:15 MGT 2024