Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lansering
lansering [boodskap #139662] So, 10 Julie 2022 11:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lansering
Afbreking: lan•se•ring
Samestelling: lanseer + -ing


Selfstandige naamwoord: lansering
Meervoud: lanseringe, lanserings
Verkleinwoord: lanserinkie
Meervoud van verkleining: lanserinkies

Betekenis:
• Die handeling van lanseer (afvuur).

Gebruik:
• Die aftelling na die lansering van die vuurpyl het begin.

Sinoniem:
• afskop
• aanvangs
• loodsing
• tewaterlating
• vuring

Vertaling:
Engels: launhing
Nederlands: lansering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ysbal
Volgende onderwerp: chronies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:29:58 MGT 2024