dagteken [boodskap #139654] |
Vr, 08 Julie 2022 18:19 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 19459 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dagteken
Afbreking: dag•te•ken
Samestelling: dag + teken
Werkwoord: dagteken
Verlede tyd: het gedagteken
Betekenis:
• Om 'n datum aan iets te koppel.
Gebruik:
• Die Afrikaanse Taalbeweging dagteken uit die laaste helfte van die 19de eeu.
Sinoniem:
• dateer
Afgelei:
• dagtekening
• ongedagteken
Vertaling:
Engels: to date
Nederlands: dagtekenen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|