Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hunker
hunker [boodskap #139644] Di, 05 Julie 2022 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19431
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hunker
Afbreking: hun•ker


Werkwoord: hunker
Verlede tyd: het gehunker

Betekenis:
• Om sterk na iets te verlang.

Gebruik:
• Hy hunker terug na die goeie ou dae. Sy hunker na 'n onbereikbare liefde.

Sinoniem:
• begeer
• smag
• verlang

Afgelei:
• hunkeraar
• hunkering

Vertaling:
Engels: to yearn, long for, hanker after
Nederlands: hunkeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: namate
Volgende onderwerp: volksetimologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:34:03 MGT 2024