Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bolug
bolug [boodskap #139625] Sa, 02 Julie 2022 13:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bolug
Afbreking: bo•lug
Samestelling: bo + lug


Selfstandige naamwoord: bolug
Meervoud:

Betekenis:
• (weerkunde) Die hoër luglae van die atmosfeer.

Gebruik:
• Sneeu kan selfs uit 'n wolklose hemel val as daar genoeg vog die koue bolug teenwoordig is.

Sinoniem:
• eter

Afgelei:
• bolugstelsel
• bolugtrog

Vertaling:
Engels: upper air
Nederlands: bovenlucht

Nota:
• Moenie bolug met bolig verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bolig
Volgende onderwerp: nirwana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:44:31 MGT 2024