Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rompslomp
rompslomp [boodskap #139574] Wo, 22 Junie 2022 08:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rompslomp
Afbreking: romp•slomp
Samestelling: romp + slomp


Selfstandige naamwoord: rompslomp
Meervoud:

Betekenis:
• Omslagtige, vervelende werk wat nie werklik nodig is nie.

Gebruik:
• Die staat se administratiewe rompslomp en eindelose papierwerk het die proses met jare vertraag.

Sinoniem:
• beslommering
• burokrasie
• omslagtigheid
• poespas
• roetinewerk

Spelfout:
• rondslomp

Vertaling:
Engels: fuss
Nederlands: rompslomp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dilateer
Volgende onderwerp: bystand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:45:54 MGT 2024