Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » splintergroep
splintergroep [boodskap #139560] So, 19 Junie 2022 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
splintergroep
Afbreking: splin•ter•groep
Samestelling: splinter + groep


Selfstandige naamwoord: splintergroep
Meervoud: splintergroepe
Verkleinwoord: splintergroepie
Meervoud van verkleining: splintergroepies

Betekenis:
• Groep wat van 'n groter groep afgestig het.

Gebruik:
• Die Ndebeles is 'n splintergroep van die Zoeloes.

Verwant:
• drukgroep
• minderheidsgroep

Vertaling:
Engels: splinter group
Nederlands: splintergroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: splinter
Volgende onderwerp: statuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:51:44 MGT 2024