Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verifieer
verifieer [boodskap #139542] Do, 16 Junie 2022 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verifieer
Afbreking: ve•ri•fi•eer


Werkwoord: verifieer
Verlede tyd: het geverifieer

Betekenis:
• Om na te gaan en seker te maak.

Gebruik:
• Die polisie probeer om die bewerings wat gemaak is te verifieer.

Wisselvorm:
• verifiseer

Sinoniem:
• bevestig
• eien
• kontroleer
• nagaan
• toets
• sertifiseer
• vasstel
• vergewis
• waarmerk

Afgelei:
• verifieerbaar

Verwant:
• verifikasie

Vertaling:
Engels: to verify, check
Nederlands: verifiëren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: penseel
Volgende onderwerp: nagmuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:37:27 MGT 2024