Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oneerlik
oneerlik [boodskap #139540] Do, 16 Junie 2022 08:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oneerlik
Afbreking: on•eer•lik
Samestelling: on- + eerlik


Byvoeglike naamwoord: oneerlik
Vergrotende trap: oneerliker
Oortreffende trap: oneerlikste
Attributief: oneerlike
Partitief: oneerliks

Betekenis:
• Wat nie eerlik is nie.

Gebruik:
• Wie in die kleinste dinge oneerlik is, is ook in groot dinge oneerlik. [Lukas 16:10]

Sinoniem:
• agterbaks
• bedrieglik
• immoreel
• leuenagtig
• misleidend
• onbetroubaar
• skelm
• troueloos
• valslik
• verraderlik

Antoniem:
• eerlik

Afgelei:
• oneerlikheid

Vertaling:
Engels: dishonest
Nederlands: oneerlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grapjas
Volgende onderwerp: penseel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:44:41 MGT 2024