Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vromes
vromes [boodskap #139465] Ma, 30 Mei 2022 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vromes
Afbreking: vro•mes


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: vromes

Betekenis:
• Diegene wat vroom (baie godsdienstig) is.

Gebruik:
• Die vromes sal redding ontvang, maar die goddeloses sal veroordeel word.

Antoniem:
• goddeloses

Vertaling:
Engels: pious, godly
Nederlands: vromen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inkruip
Volgende onderwerp: saambring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:51:01 MGT 2024