Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjoepstil
tjoepstil [boodskap #139282] Sa, 23 April 2022 20:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tjoepstil
Afbreking: tjoep•stil


Byvoeglike naamwoord: tjoepstil
Attributief: tjoepstille

Betekenis:
• Intensiewe vorm van stil; baie stil.

Gebruik:
• Toe die skoolhoof instap word die saal skielik tjoepstil.

Sinoniem:
• botstil
• doodstil
• grafstil
• kerkstil
• roerloos

Vertaling:
Engels: absolutely silent, very quiet
Nederlands: doodstil

Nota:
• Tjoep kom van die Hindi woord "chup" (stil), wat waarskynlik van Maleis na Afrikaans oorgedra is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: redaktrise
Volgende onderwerp: reeksnommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:35:39 MGT 2024