Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » redaktrise
redaktrise [boodskap #139281] Sa, 23 April 2022 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
redaktrise
Afbreking: re•dak•tri•se


Selfstandige naamwoord: redaktrise
Meervoud: redaktrises

Betekenis:
• 'n Vroulike redakteur.

Gebruik:
• Steve Hofmeyr het 'n koppie tee in die gesig van die Huisgenoot se redaktrise gegooi.

Antoniem:
• redakteur (manlik en vroulik)

Vertaling:
Engels: female editor
Nederlands: redactrice

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raveelbalk
Volgende onderwerp: tjoepstil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:51:16 MGT 2024