Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prontheid
prontheid [boodskap #139275] Vr, 22 April 2022 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prontheid
Afbreking: pront•heid
Samestelling: pront + -heid


Selfstandige naamwoord: prontheid
Meervoud: pronthede

Betekenis:
• Toestand van pront (vinnig, direk, akkuraat) wees.

Gebruik:
• Haar prontheid het my verstom. Sy draai nie doekies om nie!

Sinoniem:
• direktheid

Vertaling:
Engels: promptitude, promptness, readiness
Nederlands: prontheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: getuiehokkie
Volgende onderwerp: prosessering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:34:03 MGT 2024