Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gastroloog
gastroloog [boodskap #139272] Wo, 20 April 2022 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gastroloog
Afbreking: gas•tro•loog


Selfstandige naamwoord: gastroloog
Meervoud: gastroloë

Betekenis:
• Spesialis op die gebied van die maag en maagsiektes.

Gebruik:
• Die gastroloog kan u verwys of 'n endoskopiese ondersoek doen.

Sinoniem:
• maagarts
• maagdokter
• maagspesialis

Verwant:
• gastrologie

Vertaling:
Engels: gastrologist
Nederlands: gastroloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herpetoloog
Volgende onderwerp: geheuestokkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:25:55 MGT 2024