Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moedertaalonderrig
moedertaalonderrig [boodskap #139268] Wo, 20 April 2022 13:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moedertaalonderrig
Afbreking: moe•der•taal•on•der•rig
Samestelling: moedertaal + onderrig


Selfstandige naamwoord: moedertaalonderrig
Meervoud:

Betekenis:
• Onderrig in 'n persoon se moedertaal.

Gebruik:
Moedertaalonderrig is 'n belangrike bousteen vir sukses.

Sinoniem:
• moedertaalonderwys

Vertaling:
Engels: mother tongue education, native language education
Nederlands: moedertaalonderwijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prestasie
Volgende onderwerp: produksielyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:26:12 MGT 2024