Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » posmeester
posmeester [boodskap #139266] Wo, 20 April 2022 07:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
posmeester
Afbreking: pos•mees•ter
Samestelling: pos + meester


Selfstandige naamwoord: posmeester
Meervoud: posmeesters
Verkleinwoord: posmeestertjie
Meervoud van verkleining: posmeestertjies

Betekenis:
• Die hoof van 'n poskantoor.

Gebruik:
• Sannieshof is vernoem na die eerste posmeester, Johan Voorendijk, se vrou Sannie.

Afgelei:
• posmeester-generaal

Afkorting:
• PM

Vertaling:
Engels: postmaster
Nederlands: postmeester

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pluralisties
Volgende onderwerp: prestasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:49:02 MGT 2024