Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Paasnaweek
Paasnaweek [boodskap #139210] Do, 14 April 2022 11:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Paasnaweek
Afbreking: Paas•na•week
Samestelling: Paas(fees) + naweek


Selfstandige naamwoord: Paasnaweek
Meervoud: Paasnaweke

Betekenis:
• Vakansienaweek oor Paasfees, van Goeie Vrydag tot Paasmaandag.

Gebruik:
• Ek hoop almal het 'n wonderlike Paasnaweek saam met vriende en familie en onthou die gróót opoffering wat vir óns gemaak is.

Verwant:
• Paasfees
• Paasviering

Verwant:
• Goeie Vrydag
• Paasmaandag
• Paassondag

Vertaling:
Engels: Easter weekend
Nederlands: paasweekend, paasvakantie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neig
Volgende onderwerp: paaseier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:47:55 MGT 2024