Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neiging
neiging [boodskap #139208] Do, 14 April 2022 09:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neiging
Afbreking: nei•ging
Samestelling: neig + -ing


Selfstandige naamwoord: neiging
Meervoud: neiginge, neigings
Verkleinwoord: neiginkie
Meervoud van verkleining: neiginkies

Betekenis:
• Die handeling van neig. 'n Onbewustelik drang na bepaalde gedrag/optrede.

Gebruik:
• Die kind het soms 'n neiging om te dagdroom.

Sinoniem:
• affiniteit
• begeerte
• drang
• geneigdheid
• inklinasie
• instink
• lus
• tendens
• verlange

Afgelei:
• hoofneiging
• karakterneiging
• swermneiging

Vertaling:
Engels: inclination, disposition, tendency
Nederlands: neiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: negativisme
Volgende onderwerp: neig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:39:38 MGT 2024