Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » negativisme
negativisme [boodskap #139207] Wo, 13 April 2022 09:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
negativisme
Afbreking: ne•ga•ti•vis•me
Samestelling: negatief - -isme


Selfstandige naamwoord: negativisme
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Houding van ontkenning, afwysing en verset.

Gebruik:
• Hoe hanteer 'n mens die negativisme waarmee jy daagliks gekonfronteer word?

Sinoniem:
• pessimisme

Antoniem:
• positivisme

Verwant:
• negativisties

Vertaling:
Engels: negativism, gloominess
Nederlands: negativisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Nederlander
Volgende onderwerp: neiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:38:25 MGT 2024