Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nasionalisering
nasionalisering [boodskap #139204] Di, 12 April 2022 20:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nasionalisering
Afbreking: na•sio•na•li•se•ring


Selfstandige naamwoord: nasionalisering
Meervoud: nasionaliserings

Betekenis:
• Die handeling van nasionaliseer, of die resultaat daarvan.

Gebruik:
• Die nasionalisering van die Reserwebank sal tot 'n ekonomiese ineenstorting lei.

Sinoniem:
• konfiskering
• nasionalisasie
• onteiening

Antoniem:
• denasionalisering

Vertaling:
Engels: nationalisation, nationalization
Nederlands: nationalisering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nasionaliseer
Volgende onderwerp: naslaanwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:44:01 MGT 2024