Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nasionaliseer
nasionaliseer [boodskap #139203] Di, 12 April 2022 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nasionaliseer
Afbreking: na•si•o•na•li•seer


Werkwoord: nasionaliseer
Verlede tyd: het genasionaliseer

Betekenis:
• Om iets wat privaat besit word tot eiendom van die staat te verklaar.

Gebruik:
• Die minister wil al die goudmyne nasionaliseer.

Sinoniem:
• konfiskeer
• onteien
• sekwestreer

Antoniem:
• denasionaliseer
• privatiseer

Afgelei:
• nasionalisering

Vertaling:
Engels: to nationalise, nationalize
Nederlands: nationaliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Namakwa
Volgende onderwerp: nasionalisering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:27:10 MGT 2024