Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mineraalwater
mineraalwater [boodskap #139185] Di, 05 April 2022 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gebottelde mineraalwater.
Gebottelde mineraalwater.
mineraalwater
Afbreking: mi•ne•raal•water
Samestelling: mineraal + water


Selfstandige naamwoord: mineraalwater
Meervoud: mineraalwaters
Verkleinwoord: mineraalwatertjie
Meervoud van verkleining: mineraalwatertjies

Betekenis:
• Water uit 'n mineraalbron (wat na bewering heilsame minerale bevat).

Gebruik:
Mineraalwater word meestal naby die bron gebottel en bemark.

Sinoniem:
• bronwater

Afgelei:
• mineraalwaterfabriek

Vertaling:
Engels: mineral water
Nederlands: mineraalwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mikroskopies
Volgende onderwerp: t.o.v.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:30:38 MGT 2024