Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mikroskopies
mikroskopies [boodskap #139184] Di, 05 April 2022 14:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mikroskopies
Afbreking: mi•kro•sko•pies


Byvoeglike naamwoord: mikroskopies
Attributief: mikroskopiese

Betekenis:
• So klein dat dit slegs met 'n mikroskoop (en nie met die blote oog nie) waargeneem kan word.

Gebruik:
• Bakterieë is mikroskopies, eensellig en sonder 'n selkern.

Sinoniem:
• minuskuul
• onsigbaar

Antoniem:
• makroskopies

Afgelei:
• submikroskopies
• ultramikroskopies

Vertaling:
Engels: microscopic
Nederlands: microscopisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: middellynmeter
Volgende onderwerp: mineraalwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:37:28 MGT 2024