Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » middellynmeter
middellynmeter [boodskap #139183] Di, 05 April 2022 08:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
middellynmeter
Afbreking: mid•del•lyn•me•ter
Samestelling: middellyn + meter


Selfstandige naamwoord: middellynmeter
Meervoud: middellynmeters

Betekenis:
• Toestel om die dikte van vesels in mikrone te meet.

Gebruik:
• Die wol se haardikte word met 'n middellynmeter gemeet.

Sinoniem:
• eriometer
• wolmeter

Vertaling:
Engels: eriometer
Nederlands: middellijnmeter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: middellyn
Volgende onderwerp: mikroskopies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:28:08 MGT 2024