Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » melodies
melodies [boodskap #139177] Ma, 04 April 2022 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
melodies
Afbreking: me•lo•dies
Samestelling: melodie + -s


Byvoeglike naamwoord: melodies
Vergrotende trap: melodieser
Oortreffende trap: melodiesste
Attributief: melodiese

Betekenis:
• Met 'n mooi, vloeiende wysie/deuntjie.

Gebruik:
• Die lied is melodies.

Wisselvorm:
• melodieus

Sinoniem:
• harmonieus
• sangerig
• soetklinkend
• soetvloeiend
• welluidend

Antoniem:
• ritmies

Vertaling:
Engels: melodic, tuneful
Nederlands: melodisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: matrikulant
Volgende onderwerp: Menseregtedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:52:46 MGT 2024