Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugspieëling
lugspieëling [boodskap #139166] Ma, 28 Maart 2022 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lugspieëling op 'n warm teerpad.
Lugspieëling op 'n warm teerpad.
lugspieëling
Afbreking: lug•spie•ë•ling
Samestelling: lug + spieëling


Selfstandige naamwoord: lugspieëling
Meervoud: lugspieëlinge, lugspieëlings
Verkleinwoord: lugspieëlinkie
Meervoud van verkleining: lugspieëlinkies

Betekenis:
• Optiese verskynsel as lig buig weens die temperatuurverskil tussen luglae.

Gebruik:
• In die woestyn sien mens dikwels 'n onbereikbare oase op die horison wat slegs 'n lugspieëling is.

Wisselvorm:
• lugspiegeling

Sinoniem:
• blinkwater
• fata morgana
• mirage
• weerkaatsing

Vertaling:
Engels: mirage; illusion
Nederlands: luchtspiegeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loopbaankeuse
Volgende onderwerp: luuksueus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:49:32 MGT 2024