Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konnoteer
konnoteer [boodskap #139157] Ma, 28 Maart 2022 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konnoteer
Afbreking: kon•no•teer
Samestelling: kon- (saam) + noteer


Werkwoord: konnoteer
Verlede tyd: het gekonnoteer

Betekenis:
• Om 'n bybetekenis of gevoelswaarde aan iets te gee.

Gebruik:
• Gelowiges konnoteer meestal Kersfees met Christusfees.

Sinoniem:
• aandui
• assosieer
• impliseer

Verwant:
• konnotasie
• konnotatief
• konnotatiewe

Vertaling:
Engels: to connote
Nederlands: connoteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skrikwekkend
Volgende onderwerp: koöperasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:49:44 MGT 2024