Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerngedagte
kerngedagte [boodskap #139148] So, 27 Maart 2022 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kerngedagte
Afbreking: kern•ge•dag•te
Samestelling: kern + gedagte


Selfstandige naamwoord: kerngedagte
Meervoud: kerngedagtes

Betekenis:
• Die belangrikste gedagte; waaroor iets gaan.

Gebruik:
• Wat is die kerngedagte van die gedig?

Sinoniem:
• essensie
• grondidee
• hoofaspek
• hoofgedagte
• hoofpunt
• hoofsaak
• hooftrek
• kernpunt

Vertaling:
Engels: core idea, main idea, central theme
Nederlands: kerngedachte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kapitalisasie
Volgende onderwerp: kiertsregop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:48:07 MGT 2024