Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » presipitasie
presipitasie [boodskap #139142] Sa, 26 Maart 2022 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
presipitasie
Afbreking: pre•si•pi•ta•sie


Selfstandige naamwoord: presipitasie
Meervoud:

Betekenis:
• Die vorming van 'n neerslag of besinksel.
• (meteorologie) Neerslag in die vorm van reën, sneeu, hael, ysreën, dou, ens.

Gebruik:
• Die prosesse van die waterkringloop is evaporasie, kondensasie, presipitasie, infiltrasie, afloop en ondergrondse vloei.

Verwant:
• presipiteer
• presipitaat
• presipitering

Vertaling:
Engels: precipitation
Nederlands: precipitatie, neerslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalkerig
Volgende onderwerp: VN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:35:17 MGT 2024